News
Live Video: Botha teister ou liefde
Die vrou wat mense links en regs dreig en beweer dat sy bewus is van bekendes op Middelburg wat by seksorgies betrokke is, teister nou een van haar ou liefdes.
Sy het die naweek weer foto’s van sy minderjarige kinders op Facebook geplaas onder die opskrif “Wanted”.
Intussen het nog inwoners na vore gekom en vertel van Juanita Botha en haar mannewales oor baie jare op die dorp.
Sy het ook ’n Facebook Live video gemaak waarin sy ’n lang relaas lewer oor haar siekte “en goed wat sy weet”.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
