News

Bekende boer aangeval

’n Bekende boer van die Middelburg omgewing is gisteraand aangeval.

Mnr. Stanley Bolt (76) is by sy plaashek deur vier rowers oorval en na sy huis gesleep, waar hy vasgebind en van sy wapens en bakkie, ’n wit Mazda BT50 (FZR071MP) beroof is.

Die bakkie het ’n stampplek links agter.

Hy is per ambulans na die Life Midmed Hospitaal geneem, waar hy vir skaafwonde behandel en ontslaan is.

Lees ander nuus hier:

Video and photos: Ambulance hit by hippo outside Pretoria

Toyota bakkie verdwyn

Six die in horrific crash

 

 

 

 

 

 

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Daleen Naude

Daleen Naudé is the news editor of the Middelburg Observer, Observer Daller and the Observer Express. In 2024, she was named FCJ Journalist of the Year for the second time, and has won numerous other accolades during her illustrious 36-year career. As an industry leader in investigative reporting, Daleen has uncovered various hidden truths in her time at the Observer.
Back to top button