News
Nog ’n oud-skoolhoof oorlede
Oud-skoolhoof van Laerskool Middelburg, mnr. Seef van Eeden (85), is vanoggend in sy slaap oorlede.
Hy is net ’n week na oud-Middie skoolhoof, mnr. Ockert Nel (84), oorlede, wat ook in sy slaap gesterf het.
• ’n Volledige berig sal in die Vrydag uitgawe van die Middelburg Observer verskyn.
• Mnr. Van Eeden se seun, prokureur Josef van Eeden, is tans op pad na sy ma, Marie (’n oud-onderwyseres van Laerskool C.R. Swart), om haar in Pretoria te gaan bystaan.
Lees ander nuus hier:
“Don’t be afraid my darling…” – The horror of a farm attack
Vrou in koma na Dullstroom aanval
Nuusflits: “Belfast inwoner dood na beweerde gesinsgeweld”
Armed robber shot at e’Mhluzi Mall
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!