
Van oraloor af het Middelburgers kom kyk hoe die dam bykans by die uur styg en later toe die Klein Olifantsrivier sy walle oorstroom nadat die sluise oopgemaak is.
Lees ook: Dam klim steeds!
•Die kompensasieklep, om vlakbeheer toe te pas, is al van Woensdag af oopgemaak.
•’n Volledige berig verskyn in die Dinsdag uitgawe van die Middelburg Observer.
•Loskopdam loop ook sedert Saterdag oor.
Ander nuus:
Weather for the week
Dam begin styg van baie reën
Classic Clashes tussen HTS Middelburg en MHS is afgestel
Stay safe during approaching holidays
Man probeer slang op straat te verkoop
Skelm man trek soos vrou aan
Nuus op ’n drafstap:
Kry nuus op ’n drafstap. Stoor ons bystand nommer (072 248 3855) op jou foon, stuur ’n WhatsApp boodskap met die woorde “Add me” om nuusflits skakels op jou foon te kry.”
AUTHOR
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

