News

GRAFIESE VIDEO: Te klein halsband ruk hond se nek oop

’n Hond se nek is oopgeruk met ’n halsband wat nooit verstel is nie!

Die Dierebeskermingsvereniging het verlede week ingegryp en beslag gelê op die pit bulterriër.

Onder die halsband was die hond se nek heeltemal oopgesny en die wond het al vrot begin word.

Lees ook: Honde vergiftig in Kanonkop

 

Lees ook: Bye steek honde dood

Die DBV ondersoek ’n wreedheid teenoor diere klagte onder die Dierebeskermingswet.

•Lees die volledige berig in die Dinsdag uitgawe van die Middelburg Observer.

 

Ander nuus:

VIDEO – Ou Belfastpad ’n doodsroete

VIDEO – Weerlig laat huis afbramd

Wat soek ’n swartmamba hier? 

Inwoners op hol na onwettige besetting

Sluise derde keer oop

Weather for the week

 Jong Middelburger maak sangsensasie se hart sag

 Bosluis in baba se doek

Nuus op ’n drafstap:

Kry nuus op ’n drafstap. Stoor ons bystand nommer (072 248 3855) op jou foon, stuur ’n WhatsApp boodskap met die woorde “Add me” om nuusflits skakels op jou foon te kry.”

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Daleen Naude

Daleen Naudé is the news editor of the Middelburg Observer, Observer Daller and the Observer Express. In 2024, she was named FCJ Journalist of the Year for the second time, and has won numerous other accolades during her illustrious 36-year career. As an industry leader in investigative reporting, Daleen has uncovered various hidden truths in her time at the Observer.
Back to top button