News
Straatrowers ruk weer deure oop
Straatrowers het pas ’n Ford Kuga se deure oopgeruk in die Middedorp, naby die KFC.
’n Motoris het op die nood WhatsApp-groep, “Misdaad, sektor 4, groep 1” gewaarsku dat hulle gesien het hoe die straatrowers die voertuig se deure oopruk.
Ander nuus:
Kompetisie – Help besluit wie moet droomtroue wen
Neem ’n troeteldier aan
VIDEOS: Hoërskool Middelburg vier honderd jaar
“Liefde kosmos niks”
GRAFIESE VIDEO: Te klein halsband ruk hond se nek oop
VIDEO – Ou Belfastpad ’n doodsroete
VIDEO – Weerlig laat huis afbramd
Nuus op ’n drafstap:
Kry nuus op ’n drafstap. Stoor ons bystand nommer (072 248 3855) op jou foon, stuur ’n WhatsApp boodskap met die woorde “Add me” om nuusflits skakels op jou foon te kry.”
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
