News
VIDEOS: Hoërskool Middelburg vier honderd jaar
Hoërskool Middelburg het vanoggend sy honderdjarige bestaan gevier met legendariese Springbok kaptein en oudleerling, Wynand Claassen, as hoofspreker.

Claassen het vertel hoe sy lewe en loopbaan gevorm is by die skool waar sy pa, George, die hoof was.
Hy het die leerlinge teruggeneem na ’n sorgelose tyd van kano ry in die Klein Olifantsrivier, vrugte steel in die boort van onderwyser Hans Brits en fliek in die Astra of Mascot Teater.
’n Spesiale honderdjarige koek is in die Voorspoed koshuis gesny waar eregaste verder gekuier het.
Lees ook: Classic Clashes tussen Hoërskool Middelburg en HTS Middelburg afgestel
Lees ook: Vier leerlinge van Hoërskool Middelburg in gru botsing
Lees ook: Hoërskool Middelburg Old Boys teen HTS Old Boys
Lees ook: Jeugskou by Middies
Ander nuus:
“Liefde kosmos niks”
GRAFIESE VIDEO: Te klein halsband ruk hond se nek oop
VIDEO – Ou Belfastpad ’n doodsroete
VIDEO – Weerlig laat huis afbramd
Wat soek ’n swartmamba hier?
Inwoners op hol na onwettige besetting
Nuus op ’n drafstap:
Kry nuus op ’n drafstap. Stoor ons bystand nommer (072 248 3855) op jou foon, stuur ’n WhatsApp boodskap met die woorde “Add me” om nuusflits skakels op jou foon te kry.”
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!