News
Wie doen dit aan ’n hond?
’n Dooie hond wat met ’n stuk staalyster deur sy nek gesteek is, lê al vir dae in ’n asblik naby www.mobserver.co.za se kantore.

“Wie sal dit aan ’n hond doen?” word gevra.
www.mobserver.co.za werknemers het aanvanklik gedink die hond is met ’n mes gesteek, maar met nadere ondersoek is gesien dat dit ’n stuk staal is wat by sy nek uitsteek.
Lees ook: GRAFIESE VIDEO – Te klein halsband ruk hond se nek oop.
- Lees ook hierdie week in die Middelburg Observer oor die hond wat sy vlerkies verdien, by die Middelburg vliegveld en die vergeefse poging om baster windhonde te vang wat al lank in ’n veld soos wilde diere bly.
Ander nuus:
VIDEO – Ou Belfastpad ’n doodsroete
VIDEO – Weerlig laat huis afbramd
GRAPHIC CONTENT: Dead man in river – passerby stroll pass
“They didn’t want to steal, they just wanted to kill us”
Nuus op ’n drafstap:
Kry nuus op ’n drafstap. Stoor ons bystand nommer (072 248 3855) op jou foon, stuur ’n WhatsApp boodskap met die woorde “Add me” om nuusflits skakels op jou foon te kry.”
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
