News

Bonckerstraat is weer skoon!

As jy iets skoongemaak wil hê, sorg dat ’n vrou daarvan hoor! En dit is presies wat me. Paula van Rensburg, eienaar van ’n gebou in Bonckerstraat, gedoen het.

Sy het Vrydag gereël dat die vinnig groeiende vullishoop in Bonckerstraat (net onder die treinspoor) skoongemaak word en weer gebruik kan word vir parkering.

Dit is taboe om vullis te strooi en mense wat nou weer gemors daar gooi, sal vervolg word.

Lees ook: Riool beland in spruit

•Lees die volledige berig in die Dinsdag uitgawe van die Middelburg Observer.

Ander nuus:

Weather for the week

Vermeende dieseldiewe uit slikdam gered

Sluise vir vierde keer oop

Goud, kontant, dwelms gekry toe Valke toeslaan

Jakkals het hondsdolheid gehad

VIDEO: Steelcrest afrigter in kookwater

Wie doen dit aan ’n hond

Nuus op ’n drafstap:

Kry nuus op ’n drafstap. Stoor ons bystand nommer (072 248 3855) op jou foon, stuur ’n WhatsApp boodskap met die woorde “Add me” om nuusflits skakels op jou foon te kry.”

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Daleen Naude

Daleen Naudé is the news editor of the Middelburg Observer, Observer Daller and the Observer Express. In 2024, she was named FCJ Journalist of the Year for the second time, and has won numerous other accolades during her illustrious 36-year career. As an industry leader in investigative reporting, Daleen has uncovered various hidden truths in her time at the Observer.
Back to top button