News

Golf bars deur kollege heining

’n Blou VW Golf het pas deur die Nkangala FET heining gebars in Brugstraat

’n Blou VW Golf het pas deur die Nkangala FET heining gebars in Brugstraat.

Die blou VW Golf teen ‘n afdakpaal

’n Jong vrou het op die toneel gesê dat ’n wit BMW langs haar inbeweeg en haar voertuig op die kant gestamp het.

Die BMW wat teen die Golf gestamp het

In die daaropvolgende gebeure is die VW Golf oor die sypaadjie geslinger, het dwarsdeur ’n palissade heining gebars en ’n afdakpaal getref.

Niemand is in die ongeluk beseer nie.

•Studente het uit nuuskierigheid nader gestaan om die drama te beskou.

 

Lees ook:

Vermeende plaasaanvaller verdwyn

Plaasaanval- Saak weer uitgestel vir borg

Sleepwa brand op N4

Strike on N11

Vroue steel sambreel by liefdadigheidsfunksi

Increase in kidnapping and murder of children in Middelburg, Mpumalanga

Soek jy nuus op ‘n drafstap?

Stoor ons bystand nommer (072 248 3855) en stuur ons ‘n Whatsapp boodskap met die woorde “Add me” om deel te word van ons uitsaailys.

“Like” ons op Facebook, of volg ons op Twitter en Instagram.

Volg ons Youtube Kanaal.

Het julle vir ons ‘n storie?

Kontak die redaksie op ons 24 uur bystandnommer 072 248 3855, of stuur ‘n e-pos aan ons redakteur tobie@mobserver.co.za

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Daleen Naude

Daleen Naudé is the news editor of the Middelburg Observer, Observer Daller and the Observer Express. In 2024, she was named FCJ Journalist of the Year for the second time, and has won numerous other accolades during her illustrious 36-year career. As an industry leader in investigative reporting, Daleen has uncovered various hidden truths in her time at the Observer.
Back to top button