Twee karre brand onverklaarbaar
Binne die bestek van twee dae het twee voertuie onverklaarbaar aan die brand geraak in die Middelburg omgewing.
Verlede Dinsdag het ’n Kia Sportage heeltemal uitgebrand nadat die bestuurder van die voertuig uitgeswaai het vir ’n pyp wat van ’n trok afgeval het op die Keiskammastraat verlenging. Die bestuurder het gelukkig ongeskonde uitgespring voor die voertuig uitgebrand het.
Een van die persone wat op die toneel gestop het om hulp te verleen, het sy selfoon gesteel!

•Die volgende aand het die Viljoen-gesin se VW Fox naby die weegbrug op die ou Witbankpad aan die brand geslaan.
Al vier kon betyds uit die voertuig spring, maar hulle kon niks anders uit die brandende kar red nie.
•Die Bybel se blaaie is al wat nié heeltemal uitgebrand het nie.

Lees ook:
Major General among N4 casualties
Mike Bolhuis: “Van Staden is a super-crook”
N4 crash update – scene cleared
Golf bars deur kollege heining
Kry ons nuusbrief
Kliek op die skakel om te registreer om ons nuusbrief met die jongste nuus per e-pos te kry
Soek jy nuus op ‘n drafstap?
Stoor ons bystand nommer (072 248 3855) en stuur ons ‘n Whatsapp boodskap met die woorde “Add me” om deel te word van ons uitsaailys.
“Like” ons op Facebook, of volg ons op Twitter en Instagram.
Volg ons Youtube Kanaal.
Het julle vir ons ‘n storie?
Kontak die redaksie op ons 24 uur bystandnommer 072 248 3855, of stuur ‘n e-pos aan ons redakteur tobie@mobserver.co.za
