News

Vrou byna gekaap

’n Vrou met twee jong kinders in die voertuig is omstreeks 12:30 vandag (Dinsdag) bykans gekaap naby die ingang van Hoërskool Middelburg op die hoek van OR Tambo- en Cowen Ntulistraat.

Die kaper het aan haar deure geruk en ’n handwapen, waarskynlik ’n pistool, teen haar venster gedruk.

Lees ook: Man hijacked on N4

Haar deure was gelukkig gesluit en kon sy wegjaag.

 

Lees ook:

Seun glo in spogskool se koshuis verkrag

Faktotum in hof oor dade met tweejariges

Waar is ons broers?

VIDEO: Drie werk saam om handsak

 

Kry ons nuusbrief

Kliek op die skakel om te registreer om ons nuusbrief met die jongste nuus per e-pos te kry

Soek jy nuus op ‘n drafstap?

Stoor ons bystand nommer (072 248 3855) en stuur ons ‘n Whatsapp boodskap met die woorde “Add me” om deel te word van ons uitsaailys.

“Like” ons op Facebook, of volg ons op Twitter en Instagram.

Volg ons YouTube kanaal.

Het julle vir ons ‘n storie?

Kontak die redaksie op ons 24 uur bystandnommer 072 248 3855, of stuur ‘n e-pos aan ons redakteur tobie@mobserver.co.za

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Daleen Naude

Daleen Naudé is the news editor of the Middelburg Observer, Observer Daller and the Observer Express. In 2024, she was named FCJ Journalist of the Year for the second time, and has won numerous other accolades during her illustrious 36-year career. As an industry leader in investigative reporting, Daleen has uncovered various hidden truths in her time at the Observer.
Back to top button