News

Damme van leeg na vol

Van waterbeperkings tot vol damme.

Die winter gaan nog so maand knyp, maar die goeie nuus is dat damme in die omgewing byna almal naby aan vol of vol is.

Dit gebeur nie elke winter dat die gewilde hengeloord, Loskopdam, hierdie tyd van die jaar nog so effe oor sy wal lek nie.

Die Middelburgdamvlak staan op 97.5%, Witbank 100.9%, Bronkhorstspruit 100%, Loskop 100.2%, Flag Boshielo 98.6%, De Hoop 90.6%, Nooitgedacht 94.1% en Vygeboom 99.9%.

 

Lees ook:

Groot klippe in paaie gegooi

Gekaapte kar teruggekry

VIDEO: Theuns het mense op hulle voete

Meisie byna op skoolterrein verkrag

NIE VIR SENSITIEWE KYKERS: Polisie sloer met dierwreedhied sake

 

Kry ons nuusbrief

Kliek op die skakel om te registreer om ons nuusbrief met die jongste nuus per e-pos te kry

Soek jy nuus op ‘n drafstap?

Stoor ons bystand nommer (072 248 3855) en stuur ons ‘n Whatsapp boodskap met die woorde “Add me” om deel te word van ons uitsaailys.

“Like” ons op Facebook, of volg ons op Twitter en Instagram.

Volg ons YouTube kanaal.

Het julle vir ons ‘n storie?

Kontak die redaksie op ons 24 uur bystandnommer 072 248 3855, of stuur ‘n e-pos aan ons redakteur tobie@mobserver.co.za

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Tobie van den Bergh

Tobie started as a journalist in September 1975. He was appointed editor of the Middelburg Observer in 1982 where he worked until he retired in 2024. He received numerous awards, is a founding member of the Forum for Community Newspapers and has published two books about his work. Although retired, Tobie is still very much involved in community journalism.
Back to top button