News

Groot klippe in paaie gegooi

Daar was weer voorvalle die afgelope naweek waar motoriste klippe getref het wat in paaie gegooi is.

Soortgelyke voorvalle het op eMalahleni voorgekom.

Verlede week is groot klippe in die pad gegooi in Cowen Ntulistraat. ’n Voertuig het een van die klippe getref.

•Daar is ook op die Zello-kanaal gewaarsku dat boosdoeners klippe gooi op die Vandyksdrift- en Stoffberg paaie. Daar was egter nie berigte van enige beserings nie.

•Intussen vlieg beskuldigings oor en weer wie vir die klippe in die paaie verantwoordelik is. Van rowers, tot ambulanse en insleepdienste word beskuldig. Die sondaars is egter nog nie geïdentifiseer nie.

 

Lees ook:

Gekaapte kar teruggekry

VIDEO: Theuns het mense op hulle voete

Meisie byna op skoolterrein verkrag

Doodskistwee se siviele saak kon nie voortgaan

Krok gryp twee mans by dam

NIE VIR SENSITIEWE KYKERS: Polisie sloer met dierwreedhied sake

 

Kry ons nuusbrief

Kliek op die skakel om te registreer om ons nuusbrief met die jongste nuus per e-pos te kry

Soek jy nuus op ‘n drafstap?

Stoor ons bystand nommer (072 248 3855) en stuur ons ‘n Whatsapp boodskap met die woorde “Add me” om deel te word van ons uitsaailys.

“Like” ons op Facebook, of volg ons op Twitter en Instagram.

Volg ons YouTube kanaal.

Het julle vir ons ‘n storie?

Kontak die redaksie op ons 24 uur bystandnommer 072 248 3855, of stuur ‘n e-pos aan ons redakteur tobie@mobserver.co.za

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Tobie van den Bergh

Tobie started as a journalist in September 1975. He was appointed editor of the Middelburg Observer in 1982 where he worked until he retired in 2024. He received numerous awards, is a founding member of the Forum for Community Newspapers and has published two books about his work. Although retired, Tobie is still very much involved in community journalism.
Check Also
Close
Back to top button