News

Stap saam met mense met prostese

Mense wat 'n ledemaat verloor en prostese het, word genooi na 'n spesiale funksie en pretstap.

Paul Steyn en Mike Minnie, van die Paul Steyn Stigting, is in Middelburg Maandag en Dinsdag.
Die twee, wat albei prostese het omdat hulle ledemate verloor het. het Dinsdag in Pretoria weg gespring op hul epiese staptog van 3 000 km deur die land vir ‘n bewusmakingsveldtog.

Lees ook: VIDEO: Two amputees on a mission

Maandagaand is daar ‘n funksie vir mense met prostese by die Midway Inn om 18:30.
Dinsdag kan mense met prostese en hul families vanaf 07:30 voor Woolworths in die Mall bymekaar kom en mekaar bietjie beter leer ken.
Om 09:00 spring Paul en Mike weg vanaf die Mall op hul pad na Belfast en kan mense met prostese ‘n entjie saamstap.
Vir enige verdere navrae, bel Corey Uys by 083 631 2766 of Etta Vosges by 082 896 7760.

 

Lees ook:

Groot klippe in paaie gegooi

Gekaapte kar teruggekry

VIDEO: Theuns het mense op hulle voete

Meisie byna op skoolterrein verkrag

Kry ons nuusbrief

Kliek op die skakel om te registreer om ons nuusbrief met die jongste nuus per e-pos te kry

Soek jy nuus op ‘n drafstap?

Stoor ons bystand nommer (072 248 3855) en stuur ons ‘n Whatsapp boodskap met die woorde “Add me” om deel te word van ons uitsaailys.

“Like” ons op Facebook, of volg ons op Twitter en Instagram.

Volg ons YouTube kanaal.

Het julle vir ons ‘n storie?

Kontak die redaksie op ons 24 uur bystandnommer 072 248 3855, of stuur ‘n e-pos aan ons redakteur tobie@mobserver.co.za

 
Back to top button