
Om fondse vir die paratleet, Meonn de Villiers in te samel, word daar vanaand, 11 Julie, ‘n 4,9 km pretloop by die Witkerk aangebied.
Inskrywings kos R30 per persoon en die wedloop begin om 18:00.
Daar gaan warmbrakke te koop wees, los daarom die kookkos vir vanaand en onthou die sokker begin eers om 20:00.
Die atletiekbyeenkoms waarvoor hy R50 000 benodig, vind van 6 tot 12 Augustus in Spanje plaas.
Navrae kan gerig word aan Dawie by 082 882 5980.
Lees ook:
Windmill accident claims a boy’s life
Dit is winter en die damvlakke moet daal?
Kry ons nuusbrief
Kliek op die skakel om te registreer om ons nuusbrief met die jongste nuus per e-pos te kry
Soek jy nuus op ‘n drafstap?
Stoor ons bystand nommer (072 248 3855) en stuur ons ‘n Whatsapp boodskap met die woorde “Add me” om deel te word van ons uitsaailys.
“Like” ons op Facebook, of volg ons op Twitter en Instagram.
Volg ons YouTube kanaal.
Het julle vir ons ‘n storie?
Kontak die redaksie op ons 24 uur bystandnommer 072 248 3855, of stuur ‘n e-pos aan ons redakteur tobie@mobserver.co.za