VIDEO: Spanne veg teen brand.
Lede van Middelburg Brandweer werk saam met die gemeenskap om 'n veldbrand te blus.

Lede van die Middelburg Brandweer, werknemers van Matombu Wild en De Voetpadkloof, asook boere en reaksielede van Middelburg 911 het Saterdagaand teen ’n brand geveg by die Forever Resort.
Lees ook:
Suid-Afrikaanse spiesgooi kampioen dalk vir muti vermoor
Kliek op die skakel om te registreer om ons nuusbrief met die jongste nuus per e-pos te kry
Soek jy nuus op ‘n drafstap?
Stoor ons bystand nommer (072 248 3855) en stuur ons ‘n Whatsapp boodskap met die woorde “Add me” om deel te word van ons uitsaailys.
“Like” ons op Facebook, of volg ons op Twitter en Instagram.
Volg ons YouTube kanaal.
Het julle vir ons ‘n storie?
Kontak die redaksie op ons 24 uur bystandnommer 072 248 3855, of stuur ‘n e-pos aan ons redakteur tobie@mobserver.co.za
