Geen heenkome vir misbruikte kinders
'n Speelgroep wat spesifiek vir kinders is wat deur maatskaplike werkers verwys word, het ook tot op die grond afgebrand tydens die vlammehel wat die Little Elephant-projek in puin gelê het.
Etta Vosges, wat Kleuterskool Saailand, bedryf het, sê dat sy in trane uitgebars en weggehardloop het toe sy die verwoesting sien.
Lees ook: PHOTOS and VIDEO: Fire destroys Little Elephant in Middelburg
Die speelgroepie, wat kinders wat misbruik is en kinders wat in die Christelike Maatskaplike Raad se huis van veiligheid bly insluit, is erg beskadig en die kinders het geen plek om heen te gaan nie.
Lees ook: VIDEO: How did Little Elephant fire start?
Lees ook:
Suid-Afrikaanse spiesgooi kampioen dalk vir muti vermoor
Kliek op die skakel om te registreer om ons nuusbrief met die jongste nuus per e-pos te kry
Soek jy nuus op ‘n drafstap?
Stoor ons bystand nommer (072 248 3855) en stuur ons ‘n Whatsapp boodskap met die woorde “Add me” om deel te word van ons uitsaailys.
“Like” ons op Facebook, of volg ons op Twitter en Instagram.
Volg ons YouTube kanaal.
Het julle vir ons ‘n storie?
Kontak die redaksie op ons 24 uur bystandnommer 072 248 3855, of stuur ‘n e-pos aan ons redakteur tobie@mobserver.co.za
