Corrie en Marietjie Du Plooy bedank die verteenwoordigers van Hollard vir die maandpakke wat hulle vir die inwoners gebring het. Die Hollard verteenwoordigers is Maria Cindi, Kim Mann, Marguerite Hefer, Rhonda Botes en Rachelle Schott.
Dawie de Villiers an Jackie Morgenrood van Buffalo Lake Spur oorhandig aan Marietjie en Corrie die geskenke vir die kinders by Koppie straat. Klein Reinette du Brein kon nie wag om haar pakkie oop te maak nie.Die makelaars by FIA wat die Madiba Magic dag by Koppiestraat geinisieer het,. Hulle het ook eetgoed gebring en op die dag op die perseel gewerk. Wilma Grech, Desire Brits, Nirvasha Ramnanan, Marietjie Du Plooy, Peter Atkinson, Imtiaz Aboobaker, Ilna Vermaak, Annelize Mouton, Willie van Dyk, Gabbi Stais en Corrie du Plooy.Rhonda Botes (Hollard) oorhandig aan John Fraud sy bederf pakkie waarvoor hy duim in die lug dankie se.
Daleen Naudé is the news editor of the Middelburg Observer, Observer Daller and the Observer Express.
In 2024, she was named FCJ Journalist of the Year for the second time, and has won numerous other accolades during her illustrious 36-year career.
As an industry leader in investigative reporting, Daleen has uncovered various hidden truths in her time at the Observer.