Nuusflits: Vermiste vrou na drie dae gevind
Sy het Dinsdagoggend haar verloofde, Pieter Gouws, gebel en gesê sy gaan werk, maar nooit daar opgedaag nie.
Melissa Marais (28) het haar vriende en familie rasend van bekommernis gehad nadat sy Dinsdag soos ’n groot speld verdwyn het.
Haar verloofde het www.mobserver.co.za so pas laat weet dat sy ongedeerd opgespoor is. Hy wou nie uitbrei oor waar hulle haar opgespoor het nie, behalwe om te sê dat sy by ’n kerk is en dat sy veilig is.
Lees vorige stories oor haar verdwyning hier:
Familie worstel tweede nag met vra oor verdwene vrou
Kommer oor vrou wat gister verdwyn het
Lees ook:
VIDEO: Graphic content – New born found in toilet released from ICU
VIDEO: Road rage incident leads to young man’s death
Kliek op die skakel om te registreer om ons nuusbrief met die jongste nuus per e-pos te kry
Soek jy nuus op ‘n drafstap?
Stoor ons bystand nommer (072 248 3855) en stuur ons ‘n Whatsapp boodskap met die woorde “Add me” om deel te word van ons uitsaailys.
“Like” ons op Facebook, of volg ons op Twitter en Instagram.
Volg ons YouTube kanaal.
Het julle vir ons ‘n storie?
Kontak die redaksie op ons 24 uur bystandnommer 072 248 3855, of stuur ‘n e-pos aan ons redakteur tobie@mobserver.co.za
