Verkeersmotor in drank deurry
Inwoners kon nie hulle oë glo toe ’n munisipale verkeersmotor helder oordag by ’n deurry drankwinkel aangedoen het nie.
Terwyl sommige papparazi te bang was om foto’s te neem, het een dapper man met sy selfoon nadergestaan en die bloulig kar afgeneem.
Dié inwoner het aan www.mobserver.co.za gesê die verkeersmotor het beslis nie daar stilgehou om slap tjips te koop nie.
Lees ook: Traffic officials accused of receiving bribe money
Die Steve Tshwete Munisipaliteit het by navraag gesê die verkeersman beweer hy het net twee Coke’s gekoop.
Die papparazi suig egter langtand aan dié bewering, omdat die verkeersman net vyf meter kon stap om sy Coke by die kafee langsaan te koop.
Lees ook:
Familie worstel twede nag met vrae oor verdwene vrou
Pumas se sukses in ‘n voorbeeld van eendrag maak mag
Soek jy nuus op ’n drafstap?
Stoor ons bystand nommer (072 248 3855) en stuur ons ‘n Whatsapp boodskap met die woorde “Add me” om deel te word van ons uitsaailys.
“Like” ons op Facebook, of volg ons op Twitter en Instagram.
Volg ons YouTube kanaal.
Kliek op die skakel om te registreer om ons nuusbrief met die jongste nuus per e-pos te kry
Het julle vir ons ’n storie?
Kontak die redaksie op ons 24 uur bystandnommer 072 248 3855, of stuur ‘n e-pos aan ons redakteur tobie@mobserver.co.za
