Rooies help Lions met titeljag
Die Lions speel Saterdag in Nieu-Seeland in hul derde agtereenvolgende Superrugby-eindstryd teen die Crusaders in Christchurch.
En daar is vier Rooi Bulle wat hul bes sal doen om te sorg dat die silwerware op Emirates Airline Park sy staanplek sal kry.

Andries Coetzee, Kwagga Smit en Dillon Smit sal sake op die veld uitspook, terwyl Ivan van Rooyen sake vanaf die kantlyn as kondisioneringsafrigter sal dophou.

• Afskoptyd is Saterdag om 09:35.

Lees ook:
Spiesgooi kampioen vermoor – medaljes opgespoor
Soek jy nuus op ’n drafstap?
Stoor ons bystand nommer (072 248 3855) en stuur ons ‘n Whatsapp boodskap met die woorde “Add me” om deel te word van ons uitsaailys.
“Like” ons op Facebook, of volg ons op Twitter en Instagram.
Volg ons YouTube kanaal.
Kliek op die skakel om te registreer om ons nuusbrief met die jongste nuus per e-pos te kry
Het julle vir ons ’n storie?
Kontak die redaksie op ons 24 uur bystandnommer 072 248 3855, of stuur ‘n e-pos aan ons redakteur tobie@mobserver.co.za
