Breinvlies slagoffer begrawe
’n Man wat Sondag in die Middelburg Hospitaal gesterf het nadat hy virale breinvliesontsteking opgedoen het, word Donderdag begrawe.
Mnr. Troy Jansen van Rensburg is Sondag oorlede.
Die begrafnis is Donderdag om 14:00 uit die NG Ligkruis (Wes) gemeente in Cowen Ntulistraat 57, Gholfsig.
•’n Volledige berig verskyn in die Vrydag uitgawe van die Middelburg Observer.
Lees ook:
Pa onderskoek na brand huis verwoes
30 jaar in oorsese tronk vir dwelms
Soek jy nuus op ’n drafstap?
Stoor ons bystand nommer (072 248 3855) en stuur ons ‘n Whatsapp boodskap met die woorde “Add me” om deel te word van ons uitsaailys.
“Like” ons op Facebook, of volg ons op Twitter en Instagram.
Volg ons YouTube kanaal.
Kliek op die skakel om te registreer om ons nuusbrief met die jongste nuus per e-pos te kry
Het julle vir ons ’n storie?
Kontak die redaksie op ons 24 uur bystandnommer 072 248 3855, of stuur ‘n e-pos aan ons redakteur tobie@mobserver.co.za
