News
VIDEO: Wayne vang SA rekord swartbaar
Loskopdam is bekend vir sy Suid-Afrikaanse rekord blou kurpers, maar Saterdag is ’n yslike vet swartbaar in die dam gevang.
Die vis word as Suid-Afrikaanse rekord beskou.
Die 2018 Loskop Bass Bonanza is gewen deur Wayne Naude van Middelburg met ‘n swartbaar van 7.192kg!
Lees ook:
Pa onderskoek na brand huis verwoes
Soek jy nuus op ’n drafstap?
Stoor ons bystand nommer (072 248 3855) en stuur ons ‘n Whatsapp boodskap met die woorde “Add me” om deel te word van ons uitsaailys.
“Like” ons op Facebook, of volg ons op Twitter en Instagram.
Volg ons YouTube kanaal.
Kliek op die skakel om te registreer om ons nuusbrief met die jongste nuus per e-pos te kry
Het julle vir ons ’n storie?
Kontak die redaksie op ons 24 uur bystandnommer 072 248 3855, of stuur ‘n e-pos aan ons redakteur tobie@mobserver.co.za
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
