
Al die graad sewes kan gerus gaan inloer en hul nuwe swartleeu ‘Mascot’ van nader leer ken.
Tydens jou besoek sal jy in vervoering raak oor al die interessante tradisies en natuurlik jou boeglam skrik as die kanon van iewers af skiet!
Gaan koop dadelik jou Middelburg Observer en kyk wat is alles aan die gang by dié skool. Van onnies wat netbal speel tot die bekendstelling van hul gelukbringer is hierdie week in die skolebylaag te sien.
Lees ook:
Pa onderskoek na brand huis verwoes
Soek jy nuus op ’n drafstap?
Stoor ons bystand nommer (072 248 3855) en stuur ons ‘n Whatsapp boodskap met die woorde “Add me” om deel te word van ons uitsaailys.
“Like” ons op Facebook, of volg ons op Twitter en Instagram.
Volg ons YouTube kanaal.
Kliek op die skakel om te registreer om ons nuusbrief met die jongste nuus per e-pos te kry
Het julle vir ons ’n storie?
Kontak die redaksie op ons 24 uur bystandnommer 072 248 3855, of stuur ‘n e-pos aan ons redakteur tobie@mobserver.co.za
