News

VIDEO: ‘n Middie vyf by Koedoekoppe!

Daar is net één kop en dit is die Koedoekop!

Laerskool Middelburg het Maandagoggend ’n vrolike Middie vyf handeklap vir www.mobserver.co.za gegee.

Dié skool het verlede week geadverteer in die skolebylaag van die Middelburg Observer en as jy wil weet waarheen om jou kind volgende jaar te vat, lees verlede week se Vrydag uitgawe!

 

Lees ook:

 

Opvolg: Plaasaanval – vermisde vrou lewend gevind

VIDEO: Beide plaasaanval slagoffers nou in kospitaal

Opvolg: Plaasaanval – vroue met sambokke geslaan

Soek jy nuus op ’n drafstap?

Stoor ons bystand nommer (072 248 3855) en stuur ons ‘n Whatsapp boodskap met die woorde “Add me” om deel te word van ons uitsaailys.

“Like” ons op Facebook, of volg ons op Twitter en Instagram.

Volg ons YouTube kanaal.

Kliek op die skakel om te registreer om ons nuusbrief met die jongste nuus per e-pos te kry

Het julle vir ons ’n storie?

Kontak die redaksie op ons 24 uur bystandnommer 072 248 3855, of stuur ‘n e-pos aan ons redakteur tobie@mobserver.co.za

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Daleen Naude

Daleen Naudé is the news editor of the Middelburg Observer, Observer Daller and the Observer Express. In 2024, she was named FCJ Journalist of the Year for the second time, and has won numerous other accolades during her illustrious 36-year career. As an industry leader in investigative reporting, Daleen has uncovered various hidden truths in her time at the Observer.
Back to top button