Skryf in vir Loskop Padfietswedren!
Jy het nog tot Woensdagaand kans om op die internet vir die Loskop Padfietswedren in te skryf! Belangstellendes kan hul plek by www.cycleevents.co.za bespreek.
Maar as jy daarvan hou om laat te slaap, kan jy nog by Go Cycles in die Midwater Sentrum inskryf, of jy kan Saterdagoggend (op die dag van die wedren) by Hoërskool Kanonkop inskryf ’n uur voor die wegspring.
Volgens fietsrylegende, Bart Harmse, is daar al meer as 500 inskrywings vir dié geskiedkundige wedren ontvang!
Lees ook:
VIDEO: ‘n Middie vyf by Koedoekoppe!
VIDEO: Dennesig – van Kleinbegin na spogskool soos min
Soek jy nuus op ’n drafstap?
Stoor ons bystand nommer (072 248 3855) en stuur ons ‘n Whatsapp boodskap met die woorde “Add me” om deel te word van ons uitsaailys.
“Like” ons op Facebook, of volg ons op Twitter en Instagram.
Volg ons YouTube kanaal.
Kliek op die skakel om te registreer om ons nuusbrief met die jongste nuus per e-pos te kry
Het julle vir ons ’n storie?
Kontak die redaksie op ons 24 uur bystandnommer 072 248 3855, of stuur ‘n e-pos aan ons redakteur tobie@mobserver.co.za
