News

Wie is?

Na die Middelburg Observer berig het oor ’n wêreldberoemde plaaslike skilder, Gerard Sekoto, was die vraag: “Wie is Gerard Sekoto?”

Maar wie is Lilian Ngoyi? Wie is Carolus Trichardt? Wie is John Magagula?

Middelburg is ’n dorp vol geskiedenis wat dikwels vergete raak, maar daar is steeds aan die een kant “helde” wat die ander kant nie ken nie en “helde” aan die ander kant soos Gerard Sekoto waaroor mense wonder. Straatname is gekies om eer te bring aan historiese ikone, maar weet ons werklik wie hulle is?

Die groot vraag om te vra is, wat is geskiedenis as ons nie daaruit kan leer nie?

Met dit in gedagte het www.mobserver.co.za besluit om ’n nuwe reeks te begin: “Wie Is?”
Gaan lees op ons webblad meer oor wie is wie.

Het julle geweet ons biblioteek is na Gerard Sekoto vernoem?

 

Lees ook:

 

VIDEO: ‘n Middie vyf by Koedoekoppe!

Die ‘Konon’ in Kanonkop

VIDEO: Dennesig – van Kleinbegin na spogskool soos min

Soek jy nuus op ’n drafstap?

Stoor ons bystand nommer (072 248 3855) en stuur ons ‘n Whatsapp boodskap met die woorde “Add me” om deel te word van ons uitsaailys.

“Like” ons op Facebook, of volg ons op Twitter en Instagram.

Volg ons YouTube kanaal.

Kliek op die skakel om te registreer om ons nuusbrief met die jongste nuus per e-pos te kry

Het julle vir ons ’n storie?

Kontak die redaksie op ons 24 uur bystandnommer 072 248 3855, of stuur ‘n e-pos aan ons redakteur tobie@mobserver.co.za

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Sjani Campher

Sjani has been working as a community journalist and photographer at the Middelburg Observer since 2018, during which she has been responsible for the content creation for both digital and print, as well as maintaining the publication's online platforms. She is a member of the Forum for Community Journalists, and focuses on fields including hard news, investigative reporting, human interest, columns and sports.
Back to top button