News

Boer wag vir geregtigheid na plaasaanval

Twee vroue is Vrydag wreed aangerand tydens ’n plaasaanval op Roossenekal terwyl nog ’n plaasaanval slagoffer, mnr. Johan Kunneke, wag dat geregtigheid geskied.

Die vier mans wat beskuldig word dat hulle hom op Tonteldoos aangeval het, se verhoor is weer uitgestel.

Lendi Raphalalani Modileng (28) van Plot 10 Modderspruit, Kabelo Petrus Makua (29) van Phokane in Mokgapaneng, Stimpie Ber Makua (21) van die plaas Phokwane in Stoffberg en Tshepo Makua (30) van Nebo se verhoor sou reeds begin het.

Lees ook: Hulle soek ‘guns and money’

Hulle staar onder andere klagtes van roof met verswarende omstandighede, die besit van vuurwapens en ammunisie, huisbraak en die besit van dwelms in.

 

 

Lees ook:

 

VIDEO: ‘n Middie vyf by Koedoekoppe!

Die ‘Konon’ in Kanonkop

VIDEO: Dennesig – van Kleinbegin na spogskool soos min

Soek jy nuus op ’n drafstap?

Stoor ons bystand nommer (072 248 3855) en stuur ons ‘n Whatsapp boodskap met die woorde “Add me” om deel te word van ons uitsaailys.

“Like” ons op Facebook, of volg ons op Twitter en Instagram.

Volg ons YouTube kanaal.

Kliek op die skakel om te registreer om ons nuusbrief met die jongste nuus per e-pos te kry

Het julle vir ons ’n storie?

Kontak die redaksie op ons 24 uur bystandnommer 072 248 3855, of stuur ‘n e-pos aan ons redakteur tobie@mobserver.co.za

Back to top button