Toyota bakkie in Laverstraat gesteel
’n Wit dubbelkajuit Toyota bakkie is vanoggend in Laverstraat gesteel.
Mnr. Ben Nolan sê hy vermoed die bakkie is tussen 09:45 en 10:00 gesteel. Hy het om 11:30 agtergekom sy bakkie is weg.
Dit is ’n 2014 model, registrasienommer HJW849MP.
Hy sê die bakkie kan uitgeken word aan die halfmeter lange LED lig wat voor op die bosbreker met swart klampe vasgemaak is.
As enige persoon die bakkie opmerk, bel mnr. Nolan by 082 466 8310.
Lees ook:
Boer wag vir geregtigheid na plaasaanval
VIDEO: Gaan speel die Marimba!
VIDEO: ‘n Middie vyf by Koedoekoppe
VIDEO: Dennesig – van Kleinbegin na spogskool soos min
Soek jy nuus op ’n drafstap?
Stoor ons bystand nommer (072 248 3855) en stuur ons ‘n Whatsapp boodskap met die woorde “Add me” om deel te word van ons uitsaailys.
“Like” ons op Facebook, of volg ons op Twitter en Instagram.
Volg ons YouTube kanaal.
Kliek op die skakel om te registreer om ons nuusbrief met die jongste nuus per e-pos te kry
Het julle vir ons ’n storie?
Kontak die redaksie op ons 24 uur bystandnommer 072 248 3855, of stuur ‘n e-pos aan ons redakteur tobie@mobserver.co.za
