VIDEO: Onwettige sandmyn kring uit terwyl impak op omgewing net verder agteruit gaan
Die onwettige sandmyn agter Avalon gaan onverpoosd voort.

Die munisipaliteit sê hy kan nie teen die oortreders optree nie, omdat daar nie bywette is om die praktyk te reguleer nie.
Intussen maak die onwettige myners skoon profyt terwyl die omgewing net verder verwoes word.
Bykans die hele oewer van die Keeromspruit is reeds weg gemyn.
Die munisipaliteit sê hulle is besig om bywette op te stel wat sandmyn praktyke reguleer.
Hoe lank dit gaan neem om die oortreders voor stok te kry, kan die munisipaliteit egter nie sê nie.
Lees ook:
Boer wag vir geregtigheid na plaasaanval
VIDEO: Gaan speel die Marimba!
VIDEO: ‘n Middie vyf by Koedoekoppe
VIDEO: Dennesig – van Kleinbegin na spogskool soos min
Soek jy nuus op ’n drafstap?
Stoor ons bystand nommer (072 248 3855) en stuur ons ‘n Whatsapp boodskap met die woorde “Add me” om deel te word van ons uitsaailys.
“Like” ons op Facebook, of volg ons op Twitter en Instagram.
Volg ons YouTube kanaal.
Kliek op die skakel om te registreer om ons nuusbrief met die jongste nuus per e-pos te kry
Het julle vir ons ’n storie?
Kontak die redaksie op ons 24 uur bystandnommer 072 248 3855, of stuur ‘n e-pos aan ons redakteur tobie@mobserver.co.za
