News

Dié ‘Sheriff’ sal soek tot hy jou kry

As ’n kind te voet verdwaal, sal dié ‘Sheriff’ hom beslis kan opspoor!

Daar word natuurlik gepraat van die vriendelike opsporingshond van Blitzkrieg K9 net buite Middelburg (Mpumalanga). Sheriff is nie die enigste opgeleide hond by Blitzkrieg K9 nie. Johan en Ruan Rootman sê hul honde is op verskillende vlakke opgelei, van spoor tot opsporing en veiligheid. Dié twee hondehanteerders kan van hul honde uitverhuur of mense help om self ook opgeleide honde in die hande te kry. Vir enige navrae rakende Blitzkrieg K9 en hul werksaamhede, bel Johan of Ruhan by 071 722 0998 of 064 750 1083.

•Die hondehanteerders het toegelaat dat die joernalis van www.mobserver.co.za ’n oefensessie van Moon, een van hul patrolliehonde, bywoon.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Daleen Naude

Daleen Naudé is the news editor of the Middelburg Observer, Observer Daller and the Observer Express. In 2024, she was named FCJ Journalist of the Year for the second time, and has won numerous other accolades during her illustrious 36-year career. As an industry leader in investigative reporting, Daleen has uncovered various hidden truths in her time at the Observer.
Back to top button