News

Luiperd wat uit strik gered is, vandag vrygelaat

Die luiperd wat op 16 Augustus uit 'n strik gered is, is vandag vrygelaat.

Mnr. Deon Cornelius (van uBhetyan) het laat weet dat die luiperd vrygelaat is.

Lees ook: Jakkals wat geskiet moes word toe n luiperd

Hy het ook goedgunstiglik die foto’ s van die vrylating vir www.mobserver.co.za gestuur.

 
Back to top button