Die seekoeie het weer opbeweeg in die Olifantsrivier en is op pad in die rigting van die Impunzi Myn (Kriel se rigting).
Is hulle nou op pad Kriel toe na hulle ’n tyd lank op eMalahleni gekuier het?
Die twee seekoeie wat se spore oor die naweek nog by die Witbankdam (berig hier) gekry is, het alweer opbeweeg in die Olifantsrivier!
Mnr. Piet Wassenaar het bevestig dat hulle oproepe van mense gekry het dat die seekoeie in die rigting van die Impunzi myn, Kriel se kant toe, op beweeg.
•As mense die seekoeie opmerk, bel mnr. Wassenaar by 082 870 4124.
Die seekoeie beweeg byna daagliks kilometers verder.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Daleen Naudé is the news editor of the Middelburg Observer, Observer Daller and the Observer Express.
In 2024, she was named FCJ Journalist of the Year for the second time, and has won numerous other accolades during her illustrious 36-year career.
As an industry leader in investigative reporting, Daleen has uncovered various hidden truths in her time at the Observer.