News
Bestuurder in tref-en-trap nogsteeds gesoek
Die bestuurder wat betrokke was in ’n lafhartige tref-en-trap ongeluk, waarin ’n jong enkelma gesterf het, word steeds gesoek.
Ondanks verskeie berigte en versoeke uit die gemeenskap het die bestuurder van ’n wit of silwer dubbelkajuit bakkie, wat Melissa van der Westhuysen Saterdagoggend doodgery het, nogsteeds nie navore gekom nie.
Daar word gevra dat enigiemand met meer inligting oor die tragiese voorval vir Melissa se ma, Estelle Prinsloo by 082 472 4411 of die Middelburg Observer by 072 2483 866 kontak.
Inligting sal vertroulik hanteer word.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
