Mpumalanga uitspele uitslae en bepalings vir finaal
Kry al die huidige uitslae en bepalings hier.

Klipharde kaalvoetrugby is gister gespeel tydens die Mpumalanga laerskole uitspele.
Die uitslae is as volg:
A-veld (eerste spanne):
Komatipoort 41 – Cambridge 0
Rietkuil 48 – Marietjie van Niekerk 15
Laerskool Standerton 32 – Malalelane 12
Pionier 41- Dennesig 3
Laerskool Nelspruit 50 – Middelburg Primary School 12
JJ van der Merwe 22 – Laerskool Middelburg 7
B-veld (o/11):
Pionier 17 – Malelane 10
Standerton 41 – Curro Bakenveld 0
Nelspruit 5 – Klipfontein 0
Goedehoop 10 – Laerskool Middelburg 8
Sabie 36 – Cambridge 12
Balmoral 27 – Curro Secunda 12
C-veld (o/9):
Nelspruit 29 – Laerskool Middelburg 0
JJ van der Merwe 12 – C.R. Swart 5
Komatipoort 43 – Rietkuil 0
Curro Secunda 42 – Cambridge 0
Laerskool Secunda 42 – Curro Nelspruit 0
Laerskool Standerton 39 – Curro Bakenveld 0
D-veld (o/10):
Laerskool Nelspruit 45 – Klipfontein 0
Kruinpark 14 – Laerskool Middelburg 14
#(Kruinpark druk laaste drie en wen)#
Laerskool Trichardt 38 – Curro Nelspruit 0
Laerskool Standerton 40 – Curro Bakenveld 0
Bepalings vir vandag (Saterdag 10 Junie):
A-veld:
09:30 Kleinskole finaal o/11 Komatipoort vs Curro Secunda
10:30 Medium finaal o/11 10:30 Pionier vs Standerton
11:30 Groot finaal o/11 Laerskool Nelspruit vs Goedehoop
12:30 Klein finaal eerste spanne Rietkuil vs Komatipoort
13:30 Medium finaal eerste Standerton vs Pionier
14:30 Groot finaal eerstes Laerskool Nelspruit vs Laerskool JJ van der Merwe
B-veld
09:30 Medium finaal o/10 Trichardt vs Standerton
10:30 Groot finaal o/10 Laerskool Nelspruit vs Kruinpark
11:30 Klein finaal o/9 Komatipoort vs Curro Secunda
12:30 Medium finaal o/9 Laerskool Secunda vs Standerton
13:30 Groot finaal o/9 Laerskool Nelspruit vs JJ van der Merwe
C-veld (spanne speel vir derde of vierde posisie)
08:30 Klein o/11 Cambridge vs Curro Secunda
09:30 Medium o/11 Malelane vs Curro Bakenveld
10:30 Groot o/11 Klipfontein vs Laerskool Middelburg
11:30 Klein eerste Cambridge vs Laerskool Marietjie van Niekerk
12:30 Medium eerste Laerskool Dennesig vs Malelane
13:30 Groot eerste Middelburg Primary School vs Laerskool Middelburg
D-veld (spanne speel vir derde of vierde posisie)
08:30 Medium o/10 Curro Nelspruit vs Curro Bakenveld
09:30 Groot o/10 Klipfontein vs Laerskool Middelburg
10:30 Klein o/9 Rietkuil vs Cambridge
11:30 Medium o/9 Curro Nelspruit vs Curro Bakenveld
12:30 Groot o/9 Laerskool Middelburg vs Laerskool Staatspresident C.R. Swart


































