News
Vliegtuig wat teen brand veg stort neer
’n Man het gisteraand gesterf toe ’n ligte vliegtuig omstreeks 18:45 neergestort het op die plaas Nooitgedacht tusssen Waterval Onder en Ngodwana, terwyl hy besig was om te help met ’n wegholbrand.
Daar word verneem dat ’n voorbrand tussen die berge buite beheer geraak het.
Die vliegtuig en voertuie met brandspuite het saam teen die vuur geveg, toe die vliegtuig neergestort het.
• Die oorledene se naam is nog nie bekend gemaak nie.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
