News
Piet se begrafnis Saterdag
Die gedenkdiens van die oud-polisieman, Piet Cross, word Saterdag (more) om 09:00 uit die Evangelies Gereformeerde Kerk in Kanonkop gehou.
Piet is Dinsdag in die vroeë oggendure weens kanker oorlede.
• Hy was vanaf 1979 tot 2010 in die polisiemag en het by die Handelsmisdaad Eenheid van die provinsiale kantoor in Middelburg gewerk tot met sy aftrede.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
