News

Kragopwekker se battery by stasie gesteel

Terwyl die span by die Middelburg Stasie gewag het vir beurtkrag om te begin, is hulle kragopwekker se battery gesteel.

Johan Janse van Rensburg sê hulle het agtergekom die battery is gesteel toe hulle die kragopwekker tydens beurtkrag wou aansit.
Die lemmetjiesdraadomheining om die kragopwekker is oopforseer om by die battery uit te kom.

• Johan sê die waarde van die battery wat gesteel is, beloop sowat R2 500.

• Hy het gemeld dat die Passasier Reis Agentskap van Suid-Afrika (Prasa) aangedui het dat hulle vanaf 1 Julie sekuriteitswagte sal aanstel by die stasie wat dag en nagdiens doen. Prasa is die eienaars van die Middelburg Stasiegebou.

•Daar is ’n vlaag diefstalle van kragopwekkers die afgelope paar weke op Middelburg.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Sjani Campher

Sjani has been working as a community journalist and photographer at the Middelburg Observer since 2018, during which she has been responsible for the content creation for both digital and print, as well as maintaining the publication's online platforms. She is a member of the Forum for Community Journalists, and focuses on fields including hard news, investigative reporting, human interest, columns and sports.
Back to top button