News
Brandweer wen stryd teen vlamme
Die Middelburg brandweer het die stryd teen die vlamme gewen, van die huis wat in Van Elderstraat aan die brand is.
Daar is groot strukturele skade aangerig aan geboue voordat brandweermanne vlamme in die grasdak onder beheer kon kry.
Die eienaar van die Ghofsig huis het so pas op die toneel opgedaag, maar wou nie nou kommentaar lewer nie.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
