News
Groot skade met spog huis wat in vlamme is
Duisende rande se skade is aangerig aan die huis wat in Van Elderstraat in Gholfsig aan die brand is.

Die Middelburg brandweer is op die toneel maar volgens videomateriaal wat Middelburg Observer joernalis, Matthew Handley, geneem het, maak hulle nie juis hond haaraf nie.

Dik wolke rook hang oor Gholfsig terwyl die brandweermanne swoeg om die vlamme onder beheer te kry.
Dit is nie duidelik hoe die brand ontstaan het nie.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
