News
Sneeuvlokkies val op Machadodorp
Gautengers wat die naweek na Belfast en Dullstroom opgeruk het om sneeu te sien, was tot dusver teleurgestel, die sneeu bly nog weg.

’n Motoris het egter so pas ’n video aangestuur met sneeu wat in dik hale op Machadodorp en omgewing begin val het.
Intussen gons dit op sosiale media oor die sneeu wat oral val, met videos wat rondgestuur word van ’n bewende hond in die koue, tot Ellispark rugbystadion wat toegevou is in ’n sneeukombers.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.