Hanlie Viviers maak ’n besondere prentjie met haar gekleurde baadje in die wit sneeu.
Die Viviers gesin se honde, Wagter en Panda, het die sneeu op Belfast gisteraand baie meer as hul mensemaats geniet!
Die honde het gespeel en gerol dat die sneeu so spat.
• ’n Video is ingestuur om te wys hoe die honde die gespeel in die sneeu geniet.
Daleen Naudé is the news editor of the Middelburg Observer, Observer Daller and the Observer Express.
In 2024, she was named FCJ Journalist of the Year for the second time, and has won numerous other accolades during her illustrious 36-year career.
As an industry leader in investigative reporting, Daleen has uncovered various hidden truths in her time at the Observer.