News
Pas is spierwit en steeds gevaarlik
Motoriste wat die Long Tompas ry, word gewaarsku om versigtig te wees.
Gisteraand is die pas gesluit weens die geweldige sneeu en ys op die teeroppervlak.
Daar is verneem dat die pas weer oop is, maar dat dit steeds baie glad is en motoriste waaksaam moet wees.
• Foto’s is op WhatsApp-groepe rondgestuur wat wys hoe erg dit in die pas gesneeu het.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
