News
Roudiens vir Thomas word Maandag gehou
’n Roudiens in herinnering aan Thomas Wheeler word Maandag, 17 Julie, om 11:00, uit die Witkerk gehou.
• Thomas is verlede Donderdag (6 Julie) in Botswana, waar die gesin met vakansie was, aan ’n hartaanval oorlede.
• Sy gesin en familie nooi almal wat hom geken het uit om die gedenkdiens by te woon.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
