News

Twee dood in ongeluk by Pullenshope

Ongeluk eis twee lewens.

Twee mense is dood en vier ernstig beseer in ‘n ongeluk tussen ‘n trok en ‘n Quantum bussie Vrydag omstreeks 19:30 op die Hendrinapad, by die Pullenshope afrit.

Met die impak van die slag is die voorste gedeelte van die bussie heeltemal onder die trok ingedruk.

Daar is aanvanklik gedink dat net die bestuurder van die bussie in die ongeluk gesterf het. Nadat die trok opgelig is, is die liggaam van nog ‘n passasier onder die trok gevind.

Die vier beseerdes is per ambulans na die Middelburg hospitale afgevoer.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Daleen Naude

Daleen Naudé is the news editor of the Middelburg Observer, Observer Daller and the Observer Express. In 2024, she was named FCJ Journalist of the Year for the second time, and has won numerous other accolades during her illustrious 36-year career. As an industry leader in investigative reporting, Daleen has uncovered various hidden truths in her time at the Observer.
Back to top button