News
Duisende liters water verlore
Duisende liters water is verlore weens ’n pypbars gisteraand in Helen Josephstraat (Dennesig).

Die plek waar die pyp gebars het, het teen vanoggend ’n dam langs die pad gevorm.
Motoriste het op pad werk toe ook gesien hoe die water in dik strome die veld in afloop.

• Rdl. Johann Dyason het op die Kanonkop/Dennesig Wyk se WhatsApp groep vanoggend gesê dat hy die pypbars weer gerapporteer het.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
