News
Man twee keer op video gevang waar hy steel
’n Man is die afgelope twee weke twee keer op videomateriaal vasgevang waar hy artikels by dieselfde geriefswinkel gesteel het.
Die eerste keer het hy seep gesteel en verlede week is vaseline gesteel.
Nadat hy deur die polisie gewaarsku is, is hy laat gaan.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
