News
Houvas! Hier kom die ‘Oldies & Goldies’ op motorfietse!
Die inwoners van die SAVF Tehuis vir Bejaardes is sommer lus om ’n paar leerbaadjies aan te koop na hul Oldies & Goldies-dag.
Motorfietsklubs het die tehuis besoek as deel van ’n fondsinsamelingsprojek.
Tannie Christine de Wet en oom Louis Jacobs was die wenners van die Oldies & Goldies kompetisie.
• Die motorfietsryers het van die inwoners vir ’n kort rit geneem om te deel in die pret.
• In die Vrydag uitgawe van die Middelburg Observer kan gesien word hoeveel geld ingesamel is tydens die dag.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
