News
Gedenkdiens vir Barrie Donderdag
’n Gedenkdiens word Donderdag (27 Julie) vir die bekende sakeman, Barrie Viviers, gehou.
Mnr. Viviers is Woensdag in die Life Midmed Hospitaal oorlede, nadat hy op 8 Julie ’n beroerte gehad en hospitaal toe gehaas is.
• Die gedenkdiens word om 11:00 uit die NG Moedergemeente (Witkerk) gehou.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
